Lit by Ansofie Steyn 2nd January 2015
Hier by die see dink ek so baie aan pa, as die golwe groot is, dan dink ek aan hoe jy dit geniet het om te swem, rond gemaal te word, tande te verloor tot ons groot vermaak, soos 'n kind elke oomblik geniet by die see. Mooi vakansie herinneringe. Lief vir jou!! xxx
This candle went out on 3rd February 2015.